NetwerkPlus
  • NetwerkPlus
  • Network Plus Products can make a big difference in children’s lives!
    We live in a visual world and imagery plays a big role in the processing of information for children. With the combination of illustrated Slideshows and short PDF summaries, a child can learn effectively, and understand concepts better. It also addresses the unique needs of learners who primarily process information visually, or have barriers to learning.
    Children find the slideshows interesting, whether it is used in the classroom or at home.

    —————————

    Netwerk Plus Produkte kan ‘n groot verskil in kinders se lewe maak!
    Ons leef in ‘n visuele wêreld en beeldmateriaal speel ‘n groot rol in die verwerking van inligting vir kinders. Met die kombinasie van geillustreerde Skyfievertonings en kort PDF opsommings, kan ‘n kind effektief leer, en konsepte verstaan. Dit spreek ook die unieke behoeftes van leerders aan, wat hoofsaaklik inligting visueel verwerk.
    Kinders vind die vertoning interessant, of dit nou in die klaskamer, of tuis gebruik word.

    —-

Showing 22–42 of 121 results