R34.50

Resource Description

ONDERWERP: PPT: Desimale Breuke
Gr.6 inleiding, hersiening en vaslegging van desimale breuke. Daar is 50 verskillende skyfies. Dit is funksioneel vir ’n klasbespreking om die doel en funksies van desimale te verduidelik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.