Wie s’n is dit? Sy, haar en hulle – voornaamwoorde
Sy, haar en hulle – voornaamwoorde
• Knip die prente op die laaste bladsy uit.
• Plaas die prente voor u kind op die tafel. Hy/sy kry ‘n beurt om de objekte by die regte persoon te sit.
• Vra vir u kind wie se objek dit is. Let dan op die korrekte gebruik van voornaamwoorde.
• Bv. ‘Dit is hulle blokkies.’ OF ‘Dit is haar pop.’ OF ‘Dit is sy sokkerbal.’
• Nou kan u kind die item by die regte persoon plak.
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description