Resource Description

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Sy, haar en hulle – voornaamwoorde

       Knip die prente op die laaste bladsy uit.

       Plaas die prente voor u kind op die tafel. Hy/sy kry ‘n beurt om de objekte by die regte persoon te sit.

       Vra vir u kind wie se objek dit is. Let dan op die korrekte gebruik van voornaamwoorde.

       Bv. ‘Dit is hulle blokkies.’ OF ‘Dit is haar pop.’ OF ‘Dit is sy sokkerbal.’

       Nou kan u kind die item by die regte persoon plak.

R50.00