FREE

My products are for single use only. You may not share these documents with anyone else (electronically or in hard copy) without my permission.

Resource Description

Vir die beste resultate druk op A4 karton. Lamineer en sny die ‘welkom’ sirkels uit.
Ek hoop jy geniet hierdie ‘freebie’.
Gee asseblief terugvoering in my winkel.
Hierdie produk is deel van my ‘Geometriese klaskamer dekor tema’. Jy kan die bypassende dekor in my winkel vind.
Hierdie produk is slegs vir persoonlike, enkelklaskamergebruik.
Jy mag nie die inhoud van hierdie lêer verkoop, deel of herverdeel nie. Mrs R’s Classroom Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Sirkels

Thank you Im satisfied

Sharon Sandenbergh - October 20, 2022