Resource Description

Die WackyNix Olifant Klas Dekor is bewerkbaar (editable) en het die volgende:
Deur plakkaat
Vak plakkate
Vlaggies
Nommers 1- 20
Klas Kaptein Balkie
Boodskapper balkie
Gang Pas
Alfabet
Dae van die week
Maande van die jaar
Groep nommers
Kleure
Vorms
Welkom Banier

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 42 ratings )

Wackynix Olifant klas dekor

March 6, 2019 Ulandik

Thank you for the prompt service. Lovely decor pics! I don't have the Abc junior font...only Cami primary. So I just changed it to my Cami font...otherwise all is fine! Thank you so much, will definitely recommend this product!

WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

R140.00