Vroetel Woer-Woer Woordfamilies
R26.25
Resource Description
Gebruik ‘n vroetel woer-woer om woordfamilies te hersien. Dié aktiwiteit sluit woordfamilies met klinkers (a, e, i, o, u), dubbelklanke (aa, ee, oo, uu), tweeklanke (ie, oe, ui, ou, eu, ei) en drieklanke (aai, ooi, eeu, oei) in. Gebruik dit ter inleiding, hersiening of as verrykingswerk.
30+ Bladsye