R115.00

Resource Description

Visueel-perseptuele oefeninge om die geletterdheid en syfervaardighede te ondersteun en lees- en spelvaardighede binne die Graad 2 kurrikulum te verbeter. Die program is deur ‘n arbeidsterapeut saamgestel en behels 85 bladsye wat die volgende visueel-perseptuele vaardigede dek:

– Visuele opeenvolging

– Vormkonstantheid

– Visuele diskriminasie

– Figuurgrond

– Posisie in die ruimte

– Ruimtelike verhoudings

– Visuele sluiting

– Visuele geheue

– Oog-hand koördinasie

– Visueel-motoriese integrasie

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.