R40.25

Resource Description

12 x A4 – Maande van die jaar

1 x A4 – 6 Blomme vir name (print soveel blomme as wat daar leerders in u klas is – d.w.s. print 6 van die bladsye vir 36 leerders in ‘n klas)

1 x A3 – Opskrifte

** Tik name in blokkies, print, lamineer en knip uit. Plak dan met wondergom op klaar gelamineerde blomme… dan hoef mens elke jaar net die name te verander en nie die blomme ook nie.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.