Word Search – Elemente se name

R17.25

Resource Description

Hierdie produk bestaan uit ‘n ‘word search’ vir ‘n paar van die elemente op die Periodieke Tabel. Dit kan vir FET fase gebruik word as ‘n lekker ontspanne oefening/ kompetisie. Dit kan vir die jonger leerders gebruik word as bekendstelling vir die verskillende elemente op die Periodieke Tabel. Hierdie produk is geskik vir leerders graad 4-12.

Daar is ‘n memorandum ingesluit.

Dit is ‘n pdf produk

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.