R57.50

Resource Description

Sinsbou met die werkwoord: Ry

Prente/ simbole help met die aanleer van sinstrukture en die belangrikheid van elke woord in ’n sin.
Hierdie sinne kan gebruik word vir kinders met bevestigde diagnoses soos ‘n algemene kommunikasie agterstand, outisme spektrum, Down sindroom, ens. Dit is egter ook toepaslik vir enige kind vir die uitbreiding van hul sinsbou. Dit kan ook gebruik word vir kinders wat leer sinne skryf. In die 18 bladsye is verskillende sinstrukture ingesluit (2 tot 8 woord sinne).
Kan gebruik word vir sinsontwikkeling vanaf 18 maande tot voorskool. Nuttig vir ouers en spraakterapeute..

© 2020 Tana Kruger Voorblad: Artwork Copyright © Original Country Clipart by Lisa Simbole: ©2018/19 Steve Lee

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.