Rye en Reekse – Die som van’n Rekenkundige Reeks
Bestaan uit ‘n Powerpoint, werksblad met memo en ‘n paar ekstras. Dit dek die bepaaling van die som van rekenkundige reekse.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Bestaan uit ‘n Powerpoint, werksblad met memo en ‘n paar ekstras. Dit dek die bepaaling van die som van rekenkundige reekse. Die volgende word ingesluit:
- 1 x Powerpoint
- 3 x PDFs
- Skyfies
- Notas
- 6 skyfies per blaad
- Werksblad en Memo
- Word formaat
- PDF formaat