Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Bemande ruimtesendings I – Agtergrond en algemene oorsig
– Aldrin, Edwin E
– Armstrong, Neil
– Collins, Michael
– Conrad, Charles (Pete)
– Kolonisering van die ruimte
– Lovell, James Arthur
– Prestasies in die ruimte
– Ride, Sally Kristen
– Sawitskaja, Svetlana Jewgenjewna
– Schirra, Walter Marty
– Teresjkowa, Valentina
Bemande ruimtesendings II – Belangrikste sendings
– Apollo-ruimteprogram
– China se eerste ruimtewandeling
– Discovery 2005 – ‘n Versigtige terugkeer na die ruimte vir NASA
– Glenn, John
– Internasionale Ruimtestasie (Alpha) 2003
– Mars, Sending na
– NASA 2006: Discovery en Atlantis
– NASA 2007: Discovery-, Atlantis- en Endeavour-sendings
– NASA 2008: Discovery, Atlantis en Endeavour-sendings
– Ruimtetoeris, Eerste vroulike
– Shuttleworth, Mark: Eerste Afronout in die ruimte
– Toerisme in die ruimte

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R30.00