Resource Description

Reëndag Kop-krappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika en perseptuele probleme om die jongspan besig te hou op reëndae. Kom krap saam kop en ontwikkel beter logika en probleem oplossing. Ideaal vir die grondslagfase.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R13.00