R46.00

Resource Description

Ouditiewe Diskriminasie

Dit is die vermoë om te kan onderskei tussen geluide

Voor ‘n kind kan begin met graad R en 1 klankwerk is dit belangrik dat hul eers growwe klankonderskeiding aanleer.
Die program is geskik vir kinders vanaf driejarige ouderdom. Aktiwiteite kan aangepas word by verskillende ouderdomme. Hoe jonger, hoe meer visueel en konkreet.
Dit kan met ‘n klas of individueel uitgevoer word.

Aktiwiteite in program:

Geluid teenoor geen geluid
Identifikasie van geluide
Hard en sag
Hoog en laag
Vinnig en stadig
Lank en kort
Ver en naby
Van waar kom die geluid / lokalisasie
Dieselfde en verskillende geluide

Indien die oorspronklike stel aangekoop is, kan die terapeut hierdie stel kopiëer vir gebruik in terapie en as tuisprogram vir ouers. Elke terapeut of praktyk moet egter hul eie stel aankoop. Ouers kan slegs die kopie vir hul eie kinders gebruik en onderwysers kan dit slegs vir hul eie klas gebruik. (10 bladsye)

© 2020 Tana Kruger, Spraakterapeut

Artwork Copyright © Original Country Clipart by Lisa www.countryclipart.com

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.