Opwindende Paasfees Bybel Aktiwiteite!
Resource Description
Vier Paasfees en hersien bybel feite met hierdie opwindende bybel aktiwiteite!
Die aktiwiteite is op verskillende moeilikhede ontwerp om kinders te ondersteun en uitdaag. Werksvelle is maklik om te druk en lekker om te voltooi! Antwoorde kan op die laaste bladsye van die produk gevind word.
Aktiwiteite sluit die volgende in:
1. Kleur volgens die getal (Maklik)
2. Woordjies soek (Maklik)
3. Ontsyfer die boodskap (Maklik)
4. Bybelvers soek (Medium)
5. Storie skryf (Individuele vlak)
6. Blokraaisel (Moeilik)
7. Bybel Vasvra (Medium/Moeilik)
Dankie vir U ondersteuning!

R17.25