Resource Description

Op die Plaas: Vergelykings.
Kan lamineer as boekmerke of kaartjies los uitknip.
Eerste bladsy gaan oor die passing van die vergelyking So vuil soos…’n vark.
Die tweede bladsy is vir inoefening van die vergelyking en assosiasie.

©Tana Kruger, Spraakterapeut, 2020 Prente met toestemming gekry by www.countryclipart.com.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Inoegfen van abstrakte taal: Vergelykings

R10.00