R34.50

Resource Description

Op die plaas: Opdragte

Opdragte vir die inoefen van begripstaal (reseptiewe taal). Meervoude, voorsetsels, trappe van vergelyking, dieselfde/verskillend en getalkonsepte word aan gewerk.

Ideaal vir kinders vanaf vier jaar tot graad een. Kan ook gebruik word vir gaar 2 en 3 kinders wat sukkel met taal. (6 bladsye)

©Tana Kruger, Spraakterapeut

Artwork Copyright © Original Country Clipart by Lisa www.countryclipart.com

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.