Resource Description

Hierdie is ‘n powerpoint les wat die gebruik van die ontkenningsvorm in Afrikaans verduidelik. Hierdie les is geskik vir leerders van graad 4 – graad 8, en kan gebruik word vir huistaal eerste addisionele taal en tweede addisionele taal. U is ook welkom om die powerpoint aan te pas indien so verlang.

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R40.00