Resource Description

Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal praktiese taak. Hierdie taak handel oor die groei van plante. Leerders moet die groei van ‘n boontjie waar neem oor ‘n aantal dae en neerskryf wat hulle waarneem. Daar word ook 5 vrae ingesluit. Daar is ook ‘n memorandum, hierdie taak is in word-formaat vir veranderinge en aanpassings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 114 ratings )

NW

March 24, 2020 Nikki Rust

Prakties en leersaam

Good

November 12, 2019 Delphi Genis

FREE