Resource Description

Dit is lekker om te leer van al die verskillende helpers in ons gemeenskappe!

Hierdie hulpmiddel is perfek vir enige klas!

Geboue sluit in:
1. Restaurant, 2. Museum, 3. Bank, 4. Hospitaal, 5. Biblioteek, 6. Polisiestasie 7. Bakkery, 8. Skool, 9. Poskantoor, 10. Lughawe, 11. Teater, 12. Brandweerstasie13. Stadion, 14. Winkel, 15. Petrol stasie, 16. Fabriek, 17. Apteek

Gemeenskaps helpers:

1. Kassier, 2. Bakker, 3. Bouer, 4. Kontrakteur, 5. Boer/Boervrou, 6. Brandweerman/Brandweervrou, 7. Loodgieter, 8. Haarkapper/Haarkapster, 9. Polisieman/Polisievrou, 10. Werktuigkundige, 11. Posman, 12. Onderwyser/Onderwyseres, 13. Veearts, 14. Kelner/Kelnerin, 15. Dokter

Alle flitskaarte is maklik drukbaar (3 Flitskaarte per A4 blad) en is in kleur beskikbaar.

Dankie vir U ondersteuning! Dazzling Danziez

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00