Resource Description

Hierdie plakkate som die definisies vir modus, gemiddelde, mediaan en reeks op met en sonder illustrasies. Daar is ook bewerkbare bladsye. Druk en lamineer.
Ek het gebruik gemaak van my ‘Cool, Calm and Collected’ klaskamer tema kleure. Kyk in my winkel vir meer in hierdie tema. Gee asb terugvoering oor hierdie produk in my winkel. Mrs R’s Classroom Resources

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R20.00

My products are for single use only. You may not share these documents with anyone else (electronically or in hard copy) without my permission.