R138.00

Resource Description

A tot Z Lopende Skrif Pakket (kleinletters)

Korrekte vorming van klanke en in-oefening van die skrifpatroon word maklik gemaak deur ‘n PowerPoint animasie aanbieding (kleinletters lopende skrif). Die PowerPoint aanbieding word vergesel deur ‘n video van die klankvorming van elke klank asook lopende skrif werksvelle vir oefening.

Hierdie hulpbron sluit die volgende in.

Lopende skrif werkblaaie.
V
PowerPoint met animasie om korrekte vorming van lopende-skrif klanke (kleinletters) te demonstreer.
Muurkaarte.
Hierdie produk is ook in Engels beskikbaar. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.