Leesbegrip & visuele teks: Insekte
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Leesbegrip – inligtingsteks oor insekte. Staafgrafiek is as visuele teks ingesluit. Memorandum is aangeheg. Taak is reeds gemodereer. Hierdie is geskik vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal graad 6 en graad 7. Dit kan ook aangewend word vir Afrikaans Huistaal graad 6 of graad 7. Heidi Nel Afrikaans