Leesbegrip: GRATIS Aktiwiteit vir die gebruik van kontekstuele leidrade
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Doel
Ontwikkeling van die vermoë om afleidings te maak. Die konteks word gebruik vir die verbetering van leesbegrip.
Ingesluit
Antwoord-blad
Drie “breinkaarte” van maklik na moeilik:
#1: Die maklikste: die afleiding wat gemaak
word vanuit die teks.
#2: Bietjie moeiliker: Soek ‘n bewys in die
teks vir ‘n afleiding wat gemaak is
#3: Die moeilikste: Die kind moet alles in
die teks en die afleidings self neerskryf.