Leer my van Werkwoorde
Resource Description
Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 15 skyfies. Gevul met animasies om kinders van werkwoorde te leer. Baie prettig en goed beskryf.
Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.