R11.50

Resource Description

Leer die 4 SEISOENE. Skryf op die gestippelde letters, lente, somer, herfs, winter. TEKEN saam! Sien prentjie en teken jou eie prentjie wat by elke seisoen pas. Leer nou die getal 4 (vier) beter ken.

Saam met hierdie pakket kom prettige leerwerk oor die getal 3. Hoe om die drie te maak. Sien ook lekker prettige getalsinne.

Die vier seisoene word in afrikaans en engels geleer, byvoorbeeld. Lente/spring; Somer/summer; Herfs/Autumn; Winter/winter. (totaal van 14 opwindende bladsye vol pret)

Ideale pakket om die syfer vier en drie te bemeester op ‘n prettige manier… 🙂 14 bladsye vol pret!!

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.