Resource Description

Hierdie produk bestaan uit ‘n Afrikaans en Engelse vraestel asook ‘n memo in beide tale.
Die dokumente is in word opgestel en sal aangepas kan word volgens u behoeftes.

Die vraestel bestaan uit 60 punte.

Afdeling A (Kort vrae) 15 punte
Afdeling B (Kontekstuele vrae) 45 punte

Dit sluit die volgende werk in:
-Die boustene van materie
-Subatomiese deeltjies
-Elemente en verbindings
-Die deeltjiemodel van materie as begrip
-Verandering van staat
-Digthied, massa en volume
-Statiese elektrisiteit
Heg asseblief vir u leerders ‘n periodieke tabel aan wat nie die name van die elemente bevat nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kwartaaltoets (Vraestel en Memo) (Afrikaans en Engelse weergawes)

R70.00