Kleure en Vorms Plakkate – Voëltjie tema
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Kleure en Vorms Plakkate – Voëltjies Klaskamer Tema
Hierdie stel sluit kleure en vorms in. Die kleur plakkate is in die vorm van vetkryte. Plak dit op jou muur of gebruik dit op jou bord om instruksies te vergemaklik. Die A4 vorm plakkate sluit 2-D en 3-D vorms in.
2-D Vorms:
sirkel
hart
vierkant
driekhoek
reghoek
ovaal
halfsirkel
ster
halfmaan
vyfhoek
diamant
3-D Vorms:
silinder
keel
piramide
sfeer
kubus
Hou asseblief my winkel vir nog voëltjie klaskamer dekor dop.
Groete, Lindy
Geskep deur My Panda Media
mypandamedia@gmail.com