Resource Description

Kleur Flitskaarte

Gebruik die kaarte as gewone flitskaarte of druk meer stelle uit en speel speletjies soos ‘snap’ of ‘n geheuespel.
Knip een vel in flitskaarte op en hou ‘n vel heel om dan die los kaarte bo-op die volle vel te pas.
Trek die woorde in die toepaslike kleure na en bind dit saam met basiese spellyste in ‘n boekie as verwysingsbron.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 62 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

FREE