Kies die korrekte prentjie by die klank
Resource Description
‘n Eenvoudige speletjie wat kinders in groepwerk of individueel kan doen. Dit kan ook klassikaal gebruik word. Selfs as kinders nog nie klanke herken nie, is dit ‘n goeie oefening om na die klank te luister en dan te hoor watter prentjie met dieselfde klank begin. Knip die stroke los van mekaar en knyp ‘n wasgoedpennetjie aan die korrekte prentjie of plaas ‘n merker op die regte prentjie.
Kies die korrekte prentjie by die klank
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.