Belangrikste kenmerke van ‘n gedig.

R57.50

Resource Description

Maklike uiteensetting van die belangrikste kenmerke van ‘n gedig vir Laerskool en self Hoërskool leerlinge. Verduidelik wat elke kenmerk is met malike voorbeelde verstaanbaar vir die Eerste Addisionele Taal leerling.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

Kenmerke van 'n Gedig

Baie goed. Ek het dit met my kinders gebruik en dit was baie suksesvol.

Tanya Goble - February 7, 2023