Resource Description

Beleef ‘n opwindende avontuur saam met Katriena Katroesie en haar maats! Katriena Katroesie Groengriep vertel ‘n storie waarmee soveel kinders kan identifiseer-of dit regtig nodig is om groente te eet! Die storie wys ook hoe belangrik vriendskap is en hoeveel jou dade vir ander kan beteken. Daar is 6 opvoedkundige aktiwiteite ingesluit.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

An endearing tale in Afrikaans for young children. Educational activities are an added bonus to this book.

R29.99