Resource Description

Eenheid wat die storie van Jona en die groot vis op ‘n eenvoudige, maar treffende manier oordra. Die eenheid bestaan uit die volgende afdelings:

– Storie oor Jona en die vis
– Vrae om die kind se begrip te toets
– Idees waaroor jy en die kind saam kan gesels
– Aktiwiteite wat die leerproses baie lekkerder sal maak

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Eenheid wat die storie van Jona en die groot vis op ‘n eenvoudige, maar treffende manier oordra.

R20.00