Afrikaans Huistaal Gr 7.
Hierdie is ‘n Power Point les van 29 skyfies.

R40.25

Resource Description

Die tema van hierdie Power Point les is ‘n snoeker speletjie.
Twee spanne speel teen mekaar Groep 1 en Groep 2.
Een uit elke groep kry ‘n beurt om te antwoord.
Daar is drie afdelings om uit te kies.
Elke leerder in ‘n groep mag sy eie vraag kies.
Groep 1 se vrae staan aan bokant en Groep 2 aan onderkant.
Elke afdeling het vier vrae.
Gedurende die speletjie moet die juffrou die telbord self byhou.
Klik op die telling die aantal kere wat die bal werd is vir die groep se korrekte antwoord. Verkeerde antwoorde kry nie punte nie.
Sodra daar uit die speletjie gegaan word , herstel die telbord outomaties na (0 telling) vir die volgende keer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.