Resource Description

Maak jou lewe maklik, en kry vir jou die werksbundel. Dit bevat notas uit my VETPRET NOTABOEK en 20 werkskaarte wat alles dek wat in kwartaal 1 gedoen moet word volgens die nuwe ATP’s. Die werksvelle met memo’s behandel:
**Plekwaarde, priemgetalle, faktore, veelvoude, afronding, ens.
**Optel en Aftrek, met probleem oplossing
**Vermenigvuldiging
**Deling

Ek het verlede jaar hierdie boekie gebruik as werk vir die leerders wat tuis bly op alternatiewe dae.

!!BESKIKBAAR IN ENGELS!!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Nota’s, werkskaarte en memo’s wat alles dek vir kwartaal 1 volgens die nuwe ATP’s. Ek het dit gebruik verlede jaar as ekstra vaslegging vir die dae wanneer die leerders by die huis is op alternatiewe dae.

20 WERKSKAARTE MET MEMO’S

!! BESKIKBAAR IN ENGELS !!

R50.00