Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 16: Verhouding van die son met die aarde
Onderwerp 17: Verhouding van die maan en die aarde
Onderwerp 18: Geskiedkundige ontwikkeling van sterrekunde

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R180.00