R158.13

Resource Description

A4 aflaaibare PDF dokumente oor die volgende opsommings:

1 ‘n Eenvoudige Stroombaan
2 Stroombaandiagramme
3 Geleiers
4 Isoleerders
5 Gebruik Elektriese Stroombane
6 Fossielbrandstowwe en Elektrisiteit
7 Die Koste van Elektrisiteit
8 Onwettige Aansluitings
9 Herwinbare maniere om elektrisiteit op te wek

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:

1 Vervoer elektriese energie van een plek na ‘n ander / Komponente van ‘n eenvoudige elektriese stroombaan / ‘n Energiebron / Geleidingsmateriaal / Toestelle / Voorbeelde van verskillende toestelle / ‘n Stroombaan is ‘n ononderbroke pad / Skakelaars.
2 Simbole wat in stroombaandiagramme gebruik word / Simbole van elke komponent.
3 Sommige materiale gelei elektrisiteit / Materiale wat elektrisiteit gelei / Elektriese geleiers en veiligheid / Wenke vir die veilige gebruik van elektriese toestelle.
4 Isoleerde materiale wat nie elektrisiteit gelei nie / Die gebruik van rubber en plastiek vir elektriese isolering / Die gebruik van keramiek en glas vir elektriese isolering.
5 Gebruik elektriese stroombane / Elektriese stroombaan / Waar word elektriese stroombane oral gebruik? / Basiese komponente van elektriese stroombane / Elektriese stroombane wat beweging gee / Elektriese stroombane wat lig gee / Elektriese stroombane wat klank gee / Elektriese stroombane wat hitte gee / Stroombaandiagramme / Stelseldiagramme.
6 Fossielbrandstowwe is miljoene jare gelede uit dooie plante en diere gevorm / Hoe word steenkool gevorm? / Fossielbrandstowwe is nie-herwinbare hulpbronne / In Suid-Afrika word steenkool hoofsaaklik as brandstof in kragstasies gebruik / Hoe elektrisiteit opgewek word in ‘n kragstasie wat steenkool verbrand.
7 Die koste van die opwekking van elektrisiteit / Strukture en ander goed wat nodig is om elektrisiteit op te wek en te versprei / Sommige elektriese toestelle gebruik meer elektrisiteit as ander / Hulpbronne wat gebruik word om een eenheid elektrisiteit op te wek / Bespaar energie.
8 Onwettige aansluitings.
9 Herwinbare maniere om elektrisiteit op te wek / Hoe word herwinbare hulpbronne aangewend om elektrisiteit op te wek? / Windkrag / Waterkrag / Sonkrag.

Alle opsommings is gedoen vanuit die Platinum Handboek vir Natuurwetenskap en Tegnologie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.