R63.25

Resource Description

Geografie opsommings vir Kwartaal 3 wat die volgende onderwerpe insluit:

1 Mense en Provinsies in Suid-Afrika
2 Waarom mense in Suid-Afrika woon waar hulle woon.
3 Mense oor die Wêreld heen

Uitbreiding van wat opgesom is oor bogenoemde onderwerpe:

1. Verspreiding en Digtheid van Bevolking / Totale bevolking van Suid-Afrika
2. Inligting op Kaarte / Landelike en Stedelike Plekke / Waarom mense van landelike na stedelike gebiede trek / Redes waarom mense landelike gebiede verlaat / Redes waarom mense na stedelike gebiede wil trek.
3. Bevolkingsverspreiding en bevolking van die vastelande / Warm en Koue Klimate van die Vastelande / Die Wêreld se minerale / Gevallestudie: TOKIO

Opsommings gedoen vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Handboek vir Graad 6.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.