Resource Description

Graad 5 wiskunde hersieningsboek, opgestel volgens die KABV sillabus. Die boekie bestaan uit 84 bladsye met oefeninge en vrae uit toetse en eksamens wat gebruik kan word vir voorbereiding vir eksamens asook vaslegging van klaswerk. ‘n Volledig uitgewerkte memorandum vir al die oefeninge en vrae is ingesluit.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R65.00