Graad 5 – Opstel en Transaksionele Teks – Oefening Toets
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Oefening om kinders te leer hoe om ‘n Opstel en ‘n Transaksionele Teks te skryf. Die toets kan 3 keer oor geskryf word en elke keer kan ‘n ander Onderwerp gekies word. Dit leer die kinders ook dat daar vir Spelling en Kreatiwiteit gekyk word.