Graad 5 Oefenboek Wiskunde
Resource Description
Graad 5 oefenboek. Hersiening, verduidelikings en oefeninge.
Bevat ‘n memorandum.
Die boek bevat die jaar se werk en is volgens die KABV opgestel.
Uitstekende boek vir die voorbereiding van eksamens en toetse.
R207.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.