Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die verskillende feeste en gebruike in verskillende gelowe.

Opsommingspakket bestaan uit:

1. 2 x A4 PDF dokumente met opsomming oor Hindoes, Islam en Judaisme
2. 2 x A4 PDF dokumente met opsomming oor Christendom, Boeddhisme en Tradisionele Afrika godsdiens en rituele.
3. HINDOE Opsomming
4. ISLAM Opsomming
5. JUDAISME Opsomming
6. CHRISTENDOM Opsomming
7. BOEDDHISME Opsomming
8. TRADISIONELE AFRIKA Opsomming

Alle opsommings vanuit Platinume Handboek vir Graad 5 (bl. 97, 98, 100, 101)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R75.00