Resource Description

In kwartaal 3 moet die kinders net ‘n “creative writing” taak doen vir Afrikaans FAL. Hierdie vraestel is ‘n oulike en informele assesserings taak net om jou kinders so bietjie te toets en hulle begripstoets en taal vlakke hoog te hou.

Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings.

Afdeling A (20 punte) – 1. Begripstoets – Die weer en weervoorspellings (13)

– 2. Inligtingteks – Toets of plante met deklae water bespaar (7)

Afdeling B (20 punte) – Taal

1. Selfstandige naamwoorde

2. Werkwoorde

3. Bywoorde

4. Lydende en Bedrwyende vorm

5. Meervoude en Verkleining

6. Sinonieme en Antonieme

*Daar is ook ‘n MEMO aangeheg*

*Gebruik hierdie informele assessering om jou kinders so bietjie te toets* 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R60.00