Graad 5 Afrikaans EAT kwartaal 4 assessering
Sale!
R81.94
Resource Description
Hierdie assesseringsbundel is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit bestaan uit die volgende:
– TAAK 8: Transaksionele skryfwerk + rubriek.
-TAAK 9: Respons op teks + memorandum.
Die memorandum met verdeling van kognitiewe vlakke word ingesluit. Dit word in PDF formaat gestuur.