Graad 4 Wiskunde Kwartaal 3 – Toets 1
R51.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is die eerste Formele Toets vir Kwartaal 3 . In hierdie vraestel toets ons die kennis van die leerders oor die basiese kennis van telgetalle: wiskundige begrippe, plekwaarde, getalwaarde, uitgebreide notasie en afronding. Ons toets ook of hulle die 4 basiese bewerkings (optel, aftrek, vermenigvuldig, deel) kan toepas en die verskil tussen veelvoude en faktore ken. Die kennis van breuke word getoets en dan is daar soos altyd woordprobleme. Hierdie vraestel is geskik vir onderwysers, ouers en leerders. ‘n Volledige memorandum is ingesluit. Die toets tel 65 punte.