Graad 4 Wiskunde Digitale Tyd Hersiening
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Twee werkkaarte word ingesluit wat toets of leerders se kennis oor die verskil tussen analoog en digitale tyd vasgelê is asook of die leerders in staat is om digitale tyd korrek te lees en oor te skryf in woorde. Memoramdums word ook ingesluit. Charlene Higgs Store