[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

Graad 4 Natuurwetenskap Kwartaal 2 Onderwerp 4 Sterk raamstrukture Powerpoint en PDF as opsomming.
14 slides wat gebruik kan word om ‘n interaktiewe les aan te bied.
14 slides is ook verander na PDF formaat wat as opsomming gebruik kan word.
Die Powerpoint fokus op CAPS en sluit die volgende in:
Sleutelwoorde, basislyntoets, Wat is sterk raamstrukture? Hoe versterk ek ‘n materiaal? Verskillende stutte en waar hulle gebruik word. Inheemse strukture met ‘n aktiwiteit. LivingScience

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00