Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Oxford Handboek)
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.
Eenheid 1: Kenmerke van die Aarde.
Eenheid 2: Aarde en die ruimte.
Eenheid 3: Ons naaste ster.
Eenheid 4: Beweging om die Son.
Eenheid 5: Die Son en lewe.
Eenheid 6: Kenmerke van die Maan.
Eenheid 7: Fases van die Maan.
Eenheid 8: Maanstories.
Eenheid 9: Vuurpylmodel.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
Breinkaart per onderwerp.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.