Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Oxford Handboek)
Resource Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
Eenheid 1: Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
Eenheid 2: Verandering van die toestand.
Eenheid 3: Die watersiklus.
Eenheid 4: Onverwerkte en verwerkte materiaal.
Eenheid 5: Eienskappe van materiale.
Eenheid 6: Maniere om materiaal te versterk.
Eenheid 7: Stutte en raamstrukture.
Eenheid 8: Inheemse strukture..
Wat is deel van die pakket?
Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.